Nou gaan ons 'n kategorie vir elk van daardie items skep.
Kom ons begin met About us. Gaan na jou adminpaneel en klik op die klein plus-ikoon langs "Article Categories".
Tik About us in die titelveld en klik "Save & New".
Herhaal dit vir
- Home
- What we do
- Portfolio
- News.