Ons About us-bladsy behoort een groot artikel en drie inleidings daaronder te wys.

Hierdie kieslys-item begin op dieselfde manier, deur 'n nuwe kieslys-item te skep. Kies "Category Blog" in plaas van "Single Article".

Kies die kategorie About us en klik op die "Blog Layout"-oortjie. Jy kan nou kies hoeveel "Leading Articles" jy wil vertoon (een) en hoeveel "Intro Articles" (drie). "Save & Close" en jy is klaar.

Herhaal hierdie stappe vir die kategorieë Portfolio en News.

Screenshots: Frontend view